SWART ANGUS

Landbouweekblad - - Lbw - NA­VRAE: E-pos: bo­deel.bo­tha@out­look.com; sel 0832726338.

JK150024. Be­stuur­der: Mnr. Jo­han­nes Bo­tha. Die An­gus­stoe­te­ry Bo­deel van dr. Jo­han Ka­hts, en on­der die be­stuur van mnr. Jo­han­nes Bo­tha, is in 1997 ge­re­gis­treer en het oor ’n lang tyd­perk in die om­ge­wing van Bot­ha­vil­le en Vil­joens­kroon ont­wik­kel en ge­groei.

Be­proef­de bul­le van Tau­rus, soos Rooi Piet, Car­vin Red, Red S­pre­ad en La­dies Man, is ge­bruik om die grond­slag van die vrou­li­ke die­re te vorm.

Naas die stoet­ge­deel­te word die kom­mer­si­ë­le vrou­li­ke die­re met die hulp van S­tam­boek op­ge­teel.

Die stoe­te­ry be­staan tans uit 275 vrou­li­ke die­re met ’n tus­sen kalf pe­ri­o­de( T K P) van 413 dae by pro­du­se­ren­de die­re.

Die Bo­deel­stoe­te­ry bied jaar­liks die Kroon An­gus­vei­ling op die plaas Ro­sa, Vil­joens­kroon, aan met die sa­me­wer­king van Jo­han se Wen­span Rooi An­gus­stoe­te­ry en dr. Ens­lin Coet­zee en mnr. Is­sie Lie­ben­bergh se ZEC-stoe­te­ry.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.