ROOI ANGUS

Landbouweekblad - - Lbw - NA­VRAE: E-pos: wen­span.angus@car­fo­ne.net; sel 082 453 9817.

JK150018. Ei­e­naar: Dr. Jo­han Ka­hts. Die An­gus­stoe­te­ry Wen­span van dr. Jo­han Ka­hts word op die plaas S­cotts Val­ley, Vil­joens­kroon, aan­ge­hou.

Die bees­te loop op na­tuur­li­ke suur­veld en aan­ge­plant es m ut s vin­ger wei­ding. In die so­mer word tef vir win­ter­wei­ding ge­saai. Die boer­de­ry maak ook smuts­vin­ger­hooi. Die bees­te kry in die so­mer ’n fos­faat­lek en in die win­ter ’n pro­duk­sie­lek.

Streng seleksie word toe­ge­pas op grond van teel­waar­des, vi­su­e­le voor­koms en vrug­baar­heid. Jo­han volg ook ’n streng be­stuurs- en in­en­tings­pro­gram. Hy doen jaar­liks ’n fa­se D-toets op die bul­le wat die vol­gen­de jaar op die Kroon An­gus­vei­ling op Vil­joens­kroon aan­ge­bied gaan word.

Die bul JK150018 het uit­ste­ken­de teel­waar­des, is vi­su­eel kor­rek en het ’n ti­pie­se An­gus­voor­koms. Hy spog met uit­ste­ken­de leng­te, goeie diep­te en breed­te, dra baie vleis en het ’n glad­de haar­kleed.

Die stoe­te­ry ge­bruik hoof­saak­lik kuns­ma­ti­ge in­se­mi­na­sie met Suid-A­fri­kaan­se en in­ge­voer­de se­men, waar­na ’n op­vang­bul by die koeie loop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.