BRAUNVIEH

Landbouweekblad - - Lbw - NA­VRAE: E-pos: ga­wien@tel­kom­sa.net; sel 082 897 9555; e-pos: w­nau­de80@gmail.com; sel 082 775 7067.

N150088 E­du­an Lui­te­nant Roy. Ei­e­naars:

Mnre. Ga­wie (links op inlas) en Wil­lem Nau­dé. Roy is die seun van E­du­an Lui­te­nant, wat die ras in 2014 in die­self­de kom­pe­ti­sie ver­teen­woor­dig het. Die bul is ge­tee luit die Bra un v i e h stoe­te­ry E­du­an van mnre. Ga­wie en Wil­lem Nau­dé van die plaas But­ter­me­ad, Bark­ly-Oos, wat se­dert 1936 Braun­vie­hs re­gis­treer.

Die plaas is op ’n hoog­te van 1 800-2 000 m bo see­vlak ge­leë en het koue, lang win­ters met tem­pe­ra­tu­re wat tot -16 ºC daal. Die Braunvieh is uit­ste­kend by hier­die toe­stan­de aan­ge­pas om­dat die ras van die Al­pe in S­wit­ser­land af­koms­tig is. Die voe­dings­waar­de van die na­tuur­li­ke wei­ding neem in die win­ter af en die kud­de oor­win­ter met ’n pro­te­ïen­lek.

Ga­wie en Wil­le m ge­bruik net die bes­te, be­skik­ba­re, pres­ta­sie ge­toets­te bul­le in die kud­de wa tuit na­ge­noeg 200 teel koeie be­staan. Hul­le se­lek­teer vir ’n me­di­um­raam­ti­pe bees wat by hul toe­stan­de aan­ge­pas is. Pres­ta­sie toet­sing vorm’ n in­te­gra­le deel van die seleksie en die bul­le vaar uit­ste­kend in fa­se C-toet­se.

Die kud­de hand­haaf die laas­te tien jaar ’n kalf­sy­fer van bo 90% en ’n speen­ge­wig van 50% en meer van die ma se ge­wig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.