CHAROLAIS

Landbouweekblad - - Lbw - NA­VRAE: E-pos: hm­voer­kraal@gmail.com; sel 082 489 6810.

DP150028. Ei­e­naar: Mnr. Han­sie Mul­ler. Op die plaas Jackals­fon­tein, Vil­joens­kroon, is daar “wit­goud”, soos die ei­e­naar van die C ha rol a is stoe­te­ry E­slau, mnr. Han­sie Mul­ler, na die C­ha­ro­lais­ras ver­wys. Die stoe­te­ry is deur Han­sie s r. be­gin, waar­na Han­sie jr. dit oor­ge­neem het.

Die bees­te wei in die so­mer op aan­ge­plan­te smuts­vin­ger­gras en in die win­ter op mie­lie­res­te.

Kuns­ma­ti­ge in­se­mi­na­sie word meest­al met se­men van Fran­se bul­le ge­doen, met uit­ste­ken­de re­sul­ta­te by die kud­de se koeie. Han­sie lê ver­der klem op die bes­te teel­ma­te­ri­aal met die seleksie van sy eie bul­le. Die koeie se kon­di­sie is baie be­lang­rik.

DP150028 is ’n baie kor­rek­te bul vol­gens die ras­stan­daar­de, man­lik, kom­pak, hy be­weeg ge­mak­lik en sy speen­kal­wers sal ge­noeg ge­wig aan­sit, wat ’n groot plus­punt vir ’n bees­boer se sak is.

“My trots is my bul­le. Vir my is hul­le nie net bees­te nie, maar my lief­de en pas­sie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.