DRAKENSBERGER
GR150261. Eienaars: Mnre. Gawie (foto) en Frik Roux. Mnre. Gawie en Frik Roux bedryf Rouvus Drakensberger op die plase Kalkfontein en Rondebossie by Ventersburg, waar halfsoet weiding voorkom.
Die bulkalwers ondergaan’ n vergelykings toet sin die Rouxvus fase C-toetssentrum omdat voer omsettings verhouding( V O V) ekonomies so belangrik is. Hulle gebruik’ n vyf punt plan. Koeie moet elke jaar kalf en’ n goeie tussen kalf periode en bogemiddelde speengewig handhaaf. Vir die kommersiële beesboer is speengewig geld in sak. Die bulle moet die VOV-seleksie, dekbehendigheid en keuring vir die regte bou slaag. GR150261 het besonderse, gebalanseerde teelwaardes en teel ligte kalwers met’ n baie goeie voer omsettings verhouding. Hy is ook iets vir die oog. Met keuring het hy meer as 80% behaal.