HE­RE­FORD

Landbouweekblad - - Lbw - NA­VRAE: E-pos: drscholtz@zui­ker­kop.co.za; sel 083 305 0668.

ZK150163. Ei­e­naar: Dr. Carl S­choltz. Die He­re­ford­stoe­te­ry Zui­ker­kop van dr. Carl S­choltz van Clo­co­lan is deel van die Zui­ker­kop-groep se suk­ses­vol­le, ge­meng­de boer­de­ry met He­re­fords, mie­lies, so­ja­bo­ne en Me­ri­no- en Dor­mer­ska­pe.

Die S­cholt­ze van Zui­ker­kop boer reeds vir vier ge­slag­te met He­re­fords. Die bees­te pres­teer be­son­der goed op na­tuur­li­ke wei­ding in die so­mer en oes­res­te, kuil­voer en groen­voer in die win­ter.

Hier­die fa­se D-bul was deel van ’n groot groep bul­le wat ge­toets is en hy het baie goed pres­teer. ZK150163 het goeie leng­te van lyf, goeie ba­lans, be­weeg baie goed en het ’n goeie haar­kleed, vol­le pig­men­ta­sie en ’n goeie top­lyn.

Hy is ’n spre­ken­de voor­beeld van ’n uit­ste­ken­de bul om die He­re­for­dras te ver­teen­woor­dig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.