PINZGAUER

Landbouweekblad - - Lbw - NA­VRAE: E-pos: sa­j­pot­gie­ter@zz2.co.za; sel 082 336 7199.

Z150083 Cy­ril. Be­stuur­der: Mnr. Fa­nie Pot­gie­ter. Die E­li­te­bul Cy­ril is uit die Pin­z­gau­ers­toe­te­ry ZZ2 Groot­boom van Ber­tie van Zyl Edms. Bpk. (ZZ2) by Mook­et­si ge­bo­re, waar die be­stuur­der, mnr. Fa­nie Pot­gie­ter, die kud­de op die plaas Mat­ho­ma­hoek be­stuur. Die stoe­te­ry se be­trok­ken­heid van meer as 55 jaar in die be­dryf be­ves­tig sy ver­moë om puik teel­ma­te­ri­aal te voor­sien.

Cy­ril is ’n bul met goeie leng­te en be­spie­ring. Hy be­weeg ge­mak­lik, toon goeie de­fi­ni­sie van be­spie­ring en het ’n sterk top­lyn. Die bul het ’n puik, kort ske­de wat i­de­aal vir die Bos­veld is. Hy speel ’n be­lang­ri­ke rol in seleksie. Die teel van na­ge­slag met goeie groei en mak­li­ke kalf­tyd tel on­der sy sterk pun­te. Met sy puik sy­fers en uit­ste­ken­de, ge­ne­tie­se teel­ly­ne sal Cy­ril ’n reu­se-im­pak op die Pin­z­gau­ers­toet­be­dryf maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.