ROMAGNOLA

Landbouweekblad - - Lbw - NA­VRAE: E-pos: ar­man­do@del­ba.co.za; sel 082 777 0616.

AB160025 Va­que­ro. Ei­e­naar: Mnr. Ar­man­do Ba­loc­co. Mnr. Ar­man­do Ba­loc­co van Hek­poort in Noord­wes het die eer­ste Ro­mag­no­las in 1994 uit I­ta­lië in­ge­voer. Se­dert­dien het die Ro­san­stoe­te­ry op die plaas Ro­sen­gar­ten ge­groei en ’n groot rol in die ves­ti­ging van die ras in Suid-A­fri­ka ge­speel.

Die bees­te word in re­la­tief ek­s­ten­sie­we toe­stan­de in ’n straw­we hart­wa­ter-, gal­siek­te- en rooi­wa­ter-om­ge­wing groot­ge­maak. Dié toe­stan­de ver­se­ker dat dié stoe­te­ry se die­re van die mees aan­pas­ba­re, ge­har­de die­re is om el­ders in Suid-A­fri­ka mee te boer. Hul­le loop hoof­saak­lik op na­tuur­li­ke wei­ding.

AB160025 Va­que­ro is ’n S­tel­vio-seun uit die Mer­cu­rio Ba­bi­ni-vaar­lyn, met Jethro en Car­lo aan die moer se kant. Sy puik bou­vorm en be­son­der­se groei (’ n ge­mid­del­de daag­lik­se ge­wigs­toe­na­me van 2068 g/ dag en’ n voer om­set­tings ver­hou­ding van 4,92) ver­se­ker dat hy’ n goeie toe­koms in­dies toe­ter y het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.