TU­LI

Landbouweekblad - - Lbw - NA­VRAE: E-pos: braath@i­sat.co.za; sel 083 468 6176.

DKH150263 Bush Wac­ker. Ei­e­naars: Mnre. Ben (foto) en Co­lin

Raath. Die Tu­lis­toe­te­ry Don­ker­hoek be­hoort aan die Don­ker­hoek Boer­de­rytrust van mnre. Ben en Co­lin Raath. Ben boer op die plaas Don­ker­hoek, B­rit­stown, waar hy ’n ge­meng­de boer­de­ry met Tu­li’s en Me­ri­no’s het. Sy broer, Co­lin, boer met Tu­li’s op die plaas Lo­s­kop, Tar­ka­stad.

Dié ui­ters vrug­ba­re, oor­we­gend poens­kop­ras is ras­eg, in­heems, ge­hard en aan­pas­baar, en ska­kel die be­skik­ba­re veld met die mi­ni­mum pro­duk­sie­kos­te in vleis om. DKH150263 Bush Wac­ker het die bes­te in hul ek­s­ten­sie­we plaas­groei­toets ge­vaar. Hy het be­son­der­se leng­te, breed­te en diep­te met goeie be­spie­ring, dra baie vleis en vol­doen aan hul teel­be­leid om e­ni­ge kud­de ’n hup­stoot te gee, naam­lik om funk­si­o­neel doel­tref­fen­de die­re te teel wat vrug­baar, ge­hard en in ui­ter­ste toe­stan­de aan­ge­pas is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.