SIMMENTALER

Landbouweekblad - - Lbw - NA­VRAE: E-pos: ten­de­le1@vo­da­mail.co.za; sel 082 782 3055.

LN160043 Ten­de­le Re­no. Ei­e­naar: Mnr. Wil­lem Bo­tha. Ten­de­le Sim­men­ta­lers lê tus­sen Se­ne­kal en Mar­quard in die OosVry­staat, waar ge­meng­de boer­de­ry die norm is.

Die ei­e­naar, mnr. Wil­lem Bo­tha, sê die bees­te is ver­deel in ’n kom­mer­si­ë­le kud­de en ’n stoet­kud­de, waar die bul Re­no sy ont­staan het. “Ons se­lek­teer vir vrug­baar­heid deur ver­se op twee jaar te laat kalf, wat die se­lek­sie­druk en ge­ne­tie­se vor­de­ring ver­hoog.” Dank­sy die Simmentaler se melk­voor­deel kan Wil­lem vleis­pro­duk­sie be­klem­toon, ve­ral in ’n kruis­teel­pro­gam wat meer­der­waar­di­ge speen­kal­wers en vrou­li­ke teel­die­re tot ge­volg het. LN160043 Ten­de­le Re­no kom uit sta­bie­le voor­ou­ers wat sy ak­ku­ra­te sy­fers aan­vul. Sy be­son­der­se ei­en­skap­pe is ’n aan­wins vir e­ni­ge toe­koms­ti­ge ei­e­naar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.