SUSSEX

Landbouweekblad - - Lbw - NA­VRAE: E-pos: c­cil­lie@bfn.co.za; sel 083 388 0830.

CC150083 Ad­vo­ca­te Mas­si­ve 54e. Ei­e­naars: Reg­ter C.B.

Cil­lié en me. E­ri­na Cil­lié. Reg­ter Cal­lie Cil­lié en sy dog­ter, E­ri­na, boer langs die Mod­der­ri­vier, 20 km noord van Bloem­fon­tein.

Hul­le is baie ge­steld daar­op dat hul die­re (ve­ral die bul­le) vel­daan­ge­pas moet wees. Die veld be­staan hoof­saak­lik uit rooi­gras. Wit­buf­fel­gras (ti­pe PUK 8) en tef word ge­bruik om die ver­sies op te speen.

Die stoe­te­ry be­staan uit on­ge­veer 180 vrou­li­ke die­re. Die bes­te tien bul­kal­wers word jaar­liks vir ’n fa­se C-groei­toets in­ge­skryf, daar­na op die veld aan­ge­pas en as bul­le be­mark. Die res van die bul­le gaan na hul voer­kraal.

Die gou­e­me­rie­te-E­li­te­bul het sy groei­toets by die G­len-toets­sta­sie on­der­gaan, waar hy uit­son­der­li­ke in­dek­se be­haal het. Die bul het be­son­der­se diep­te en goeie be­spie­ring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.