LEER MEER BY MELCUS

Landbouweekblad - - Lbw | Hoofnuus -

Mnr. Melcus Nel, di­rek­teur van die Sig­na-groep, bied in A­pril twee werk­ses­sies oor die voor­ge­stel­de wy­si­gings aan. Die doel van die ses­sies sal wees om meer dui­de­lik­heid te gee oor die voor­stel­le, om voor­stel­le van be­lang­heb­ben­des in die be­dryf te kry oor die voor­ge­stel­de wy­si­gings en om moont­li­ke op­los­sings aan men­se wat die ses­sies by­woon, voor te stel.

Die eer­ste ses­sie vind op 19 A­pril in Jo­han­nes­burg plaas, en die twee­de op 25 A­pril in Kaap­stad. E­nig­een wat die ses­sies wil by­woon, kan ’n e-pos stuur aan

lou­isa@sig­na.co.za of Nel bel by sel 082 448 0356.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.