MA­LA­WI | Te min mie­lies

Landbouweekblad - - Lbw | Nuus - —Ag­biz

Ma­la­wi se mie­lie-oes kan van­jaar 12% klei­ner kan wees as in die 2017-’18-pro­duk­sie­tyd, vol­gens die Ver­e­nig­de Na­sies se Voed­sel- en Land­bou-or­ga­ni­sa­sie (VLO).

Die mie­lie-oes be­gin ein­de van­dees­maand, en die ver­wag­te 3 mil­joen ton is aan­sien­lik min­der as die land se jaar­lik­se mie­lie­ver­bruik van 3,5 mil­joen ton. Die land sal dus ’n net­to-in­voer­der wees, wat aan an­der sleu­tel-mie­lie­ver­skaf­fers in die streek, soos Suid-A­fri­ka, ’n ek­stra af­set­punt in die ko­men­de maan­de gee.

Die land se mie­lie­boe­re kou reeds se­dert 2016 klip­pe weens on­der­nor­ma­le lae re­ën en plae, soos die herfs­kom­man­do­wurm. Be­we­rings van kor­rup­sie en wan­be­stuur van die mie­lie­re­ser­wes het ook ge­lei tot die skor­sing van mnr. George C­ha­p­on­da, die Ma­la­wie­se mi­nis­ter van land­bou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.