B­RIT­TAN­JE | Boe­re kry hul eie ‘PayPal’

Landbouweekblad - - Lbw | Nuus - — A­griMo­ney

Die stig­ters van ’n nu­we be­taal­stel­sel vir boe­re hoop om boe­re geld te be­spaar en om ko­pers en ver­ko­pers se tran­sak­sie­geld te be­skerm.

Far­mPay, wat aan die maat­skap­py Hec­ta­re A­gritech be­hoort, waar­borg om geld deur ’n soort trust­re­ke­ning te voor­sien waar­in die geld vei­lig be­waar word tot ’n tran­sak­sie suk­ses­vol be­klink is.

Op Hec­ta­re A­gritech se an­der twee ver­han­de­lings­plat­forms, Grain­dex en Sel­lMyLi­ves­tock (vir graan en vee), is daar reeds 30 000 pla­se ge­re­gis­treer waar­op in 2017 al­te­sa­me £40 mil­joen (R678 mil­joen) se pro­duk­waar­de ver­han­del is, teen­oor £13 mil­joen (R220 mil­joen) in 2016.

Die mees­te kom­mis­sie per tran­sak­sie sal 2% van die koop­prys wees as boe­re s­legs een keer per jaar die diens ge­bruik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.