E­PI­SO­DE 16

Landbouweekblad - - Lbw | Nuus -

COLLEEN JA­COBS van Doug­las is nie net ’n vrou wat met Bons­ma­ra­bees­te boer nie. Sy be­sit ook die ga­we van stoet­mees­ter­skap. Haar pa, Mi­ke Kr­ü­ger, het die waar­de van fyn waar­ne­ming al vroeg by haar vas­ge­lê. Wan­neer sy raad­op is met ’n siek bees, dink sy bloot aan wat sy vir een van haar kin­ders sou doen. Dié moe­der­li­ke in­stink maak van haar ’n puik vee­boer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.