E­PI­SO­DE 15

Landbouweekblad - - Lbw | Nuus -

Die mees­te Suid-A­fri­kaan­se pla­se word deur fa­mi­lies be­stuur – by­voor­beeld die BRU­WER-FA­MI­LIE van Doug­las in die Noord-Kaap. Land­bou­week­liks be­soek die Bru­wers van­dees­week. Pa Vickie en sy drie seuns, Ger­hard, Han­nes en Tok­kie (foto), het die kuns ver­vol­maak om saam te werk. Elk­een kry eg­ter ook ruim­te om sy eie boer­de­ry­doel­wit­te uit te leef.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.