KORTOM

Landbouweekblad - - Lbw | Rubriek -

■ Die lis­te­ri­o­se-uit­bre­king wat Suid-A­fri­ka ge­tref het, het nie net gel­de­li­ke ver­lie­se vir En­ter­pri­se ver­oor­saak nie, maar ook die han­dels­merk ’n erns­ti­ge knou toe­ge­dien.

■ Vark­boe­re ly ook groot ver­lie­se weens ’n da­ling in die vraag na vark­vleis en ver­werk­te pro­duk­te.

■ Die ge­beu­re be­klem­toon die nood­saak­lik­heid van ’n be­hoor­li­ke na­speur­baar­heid­stel­sel in die plaas­li­ke vleis­be­dryf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.