KORTOM

Landbouweekblad - - Lbw | Veldbestuur -

■ In die droë stre­ke van Suid-A­fri­ka vind ver­an­de­ring baie sta­dig plaas.

■ Lang­ter­myn­waar­ne­ming is no­dig om te help om te ver­staan hoe e­ko­stel­sels daar werk en hoe dit ná ver­steu­ring her­stel so­dat dit reg be­stuur kan word.

■ Droog­tes kom ge­reeld voor in die droë stre­ke, maar na­vor­sing is aan die gang om die im­pak van kli­maats­ver­an­de­ring, grond­ge­bruik en plan­te­groei­be­stuur van dié stre­ke te be­paal deur be­staan­de da­ta te ont­leed, as­ook nu­we pro­jek­te om dit te mo­ni­tor.

■ Y­ler plant­be­dek­king, wind­e­ro­sie, die ge­vaar van don­der­weer­re­ën en in­drin­ger­plan­te is die vier groot brand­pun­te wat ty­dens die droogte na vo­re ge­kom het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.