Landbouweekblad

500 000

-

’n Vorige uitbreking van slenkdalko­ors in Suid-Afrika, in 1951, het 100 000 kleinveevr­ektes en aborsies by amper 500 000 stuks vee veroorsaak. ’n Geïsoleerd­e geval van dié siekte is verlede maand in die Noord-Kaap aangemeld. ’n Uitbreking van die siekte in 1997 het uit Kenia versprei na Somalië en Tanzanië. In Kenia het 450 mense gesterf en 100 000 het siek geword. In Egipte is 600 mense tussen 1977 en 1979 daaraan dood. – The Conversati­on

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa