26

Landbouweekblad - - Lbw Nuus -

Die Land Bank is een van 26 ban­ke op vyf vas­te­lan­de wat die wê­reld­wye fi­nan­si­ë­le­diens­te­sek­tor se doel­wit­te en be­dry­wig­he­de in pas wil bring met die Ver­e­nig­de Na­sies (VN) se doel­wit­te vir vol­hou­ba­re ont­wik­ke­ling en die Pa­rys-kli­maats­oor­een­koms. Die VN doen ’n be­roep op dié sek­tor om voor­rang te gee aan om­ge­wings- en maat­skap­li­ke vol­hou­baar­heid deur ’n maat­staf vir ver­ant­woor­de­li­ke en vol­hou­ba­re bank­sa­ke te ont­wik­kel. – Ca­rien Kru­ger

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.