R211,99

Landbouweekblad - - Lbw Nuus -

Die wol­mark het die sei­soen af­ge­sluit op ’n nu­we hoog­te­punt van R211,99. On­danks ’n heel­wat gro­ter aan­bod van 10 679 ba­le (teen­oor die vo­ri­ge vei­ling se 5 662 ba­le), het die wê­reld­wye sterk vraag na lang- en fyn­wol pry­se ge­steun te mid­de van die plaas­li­ke aan­bod wat steeds be­perk is. Die swak­ker rand het by­ge­dra tot die goeie pry­se. Die fi­na­le tel­ling van wol­le­we­rings aan ma­ke­laars sal na ver­wag­ting heel­wat la­er wees as in die vo­ri­ge sei­soen. – Ca­pe Wools

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.