Landbouweekblad

VERTEL ONS VAN JOU GESIN.

-

Ons is almal by die boerdery betrokke. My vrou, Anetta, en my oudste dogter, Elana, doen al die administra­sie en rekordhoud­ing. My skoonseun, JG van Zyl, is oral op die plaas betrokke, en my jongste dogter, Louise, behartig die skaapverta­kking.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa