HOE ONTSPAN JULLE EN WAAR HOU JULLE VAKANSIE?

Landbouweekblad - - Dié Week Kuier Ons By . . . -

Ons kui­er saam met vrien­de en fa­mi­lie om die vleis­braai­vuur. Ons gaan el­ke Kers­va­kan­sie Lam­berts­baai toe. Dit is na­by ge­noeg aan die plaas om el­ke dag of twee die die­re se wa­ter en kos reg te kry en te kyk of daar plae in die tee­lan­de is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.