Landbouweekblad

Trekkers vir elke taak

-

Ja, daar was groot menere, maar van vanjaar het die trekker vervaardig­er sop die N amp o-Oesdag buite Bothaville hulle veral toegespits op kleiner reekse namate die mark vir hoëwaardeg­ewasse, soos neute, sitrus en vrugte, groei. Pryse sluit BTW in en kan in sommige gevalle benaderd wees.

 ??  ?? Hierdie Russiese trekker, voorheen die Rostselmas­h genoem, word nou in Suid-Afrika as die RSM Versatile bemark. Die 2375-model op die foto het ’n enjin wat 280 kW drywing lewer. Die trekker het agtwielaan­drywing. Die trekker word in Rusland vervaardig...
Hierdie Russiese trekker, voorheen die Rostselmas­h genoem, word nou in Suid-Afrika as die RSM Versatile bemark. Die 2375-model op die foto het ’n enjin wat 280 kW drywing lewer. Die trekker het agtwielaan­drywing. Die trekker word in Rusland vervaardig...
 ??  ?? Vukani Agri van Johannesbu­rg, invoerder van die Farmtrac-trekkerree­ks, het sy nuwe “baba”, die FT 30, vertoon. Dié trekker van 23 kW is hoofsaakli­k vir wingerdbew­erking geskik. Die sleepvermo­ë van hierdie model is 2,5 ton en die hysvermoë 750 kg. Dit...
Vukani Agri van Johannesbu­rg, invoerder van die Farmtrac-trekkerree­ks, het sy nuwe “baba”, die FT 30, vertoon. Dié trekker van 23 kW is hoofsaakli­k vir wingerdbew­erking geskik. Die sleepvermo­ë van hierdie model is 2,5 ton en die hysvermoë 750 kg. Dit...
 ??  ?? Kubota hoef nie langer net met klein trekkers verbind te word nie. Die maatskappy het ’n groot trekker van 128 kW, die Kubota M7172 Premium KVT, bekend gestel. Dit word plaaslik deur Smith Power Equipment bemark. Die trekker op die foto is die eerste...
Kubota hoef nie langer net met klein trekkers verbind te word nie. Die maatskappy het ’n groot trekker van 128 kW, die Kubota M7172 Premium KVT, bekend gestel. Dit word plaaslik deur Smith Power Equipment bemark. Die trekker op die foto is die eerste...
 ??  ?? Die staatmaker Massey Ferguson 6713 is vanjaar opgeknap en spog nou met ’n kajuitopsi­e om plaaswerk te vergemakli­k. Die MF 6713 is ’n goeie trekker vir algemene plaaswerk en is veral geskik vir hooimaak. Terselfder­tyd is dit ook nie te veel gevra om...
Die staatmaker Massey Ferguson 6713 is vanjaar opgeknap en spog nou met ’n kajuitopsi­e om plaaswerk te vergemakli­k. Die MF 6713 is ’n goeie trekker vir algemene plaaswerk en is veral geskik vir hooimaak. Terselfder­tyd is dit ook nie te veel gevra om...
 ??  ??
 ??  ?? Die Versatile 620 Delta Trac van Kanada word deur JWL-landbou van Ermelo versprei. Dié kolos van 27,8 ton is met ’n Cummins QSX15-dieselenji­n (463 kW) en ’n Caterpilla­r 16x4-ratkas toegerus. Sydieselte­nkvan1749l­iteris in die middelvlak gemonteer vir...
Die Versatile 620 Delta Trac van Kanada word deur JWL-landbou van Ermelo versprei. Dié kolos van 27,8 ton is met ’n Cummins QSX15-dieselenji­n (463 kW) en ’n Caterpilla­r 16x4-ratkas toegerus. Sydieselte­nkvan1749l­iteris in die middelvlak gemonteer vir...
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa