RUIMTEBE SPARENDE HOENDERKRAT

Landbouweekblad - - Lbw|nuttig Prys Op Aanvraag - NAVRAE: E-pos: sa­les@pol­tek.co.za; web­werf: www.pol­tek.co.za ;tel. 011 866 1240.

Pol­tek­plas­tiek­pro­duk­te is al lan­ger as 30 jaar ’n staat­ma­ker in A­fri­ka se hoen­der­be­dryf. Hul ruimtebesparende krat om le­wen­de hoen­ders mee te ver­voer, het ’n u­nie­ke, ge­pa­ten­teer­de di­a­mant­vorm wat in die ver­voer­pro­ses die lug­vloei tus­sen ge­pak­te kratte aan­sien­lik ver­be­ter.

Dit is mak­lik om die krat uit­me­kaar te haal: Die boon­ste helf­te kan in die on­der­ste helf­te ge­pak word, wat so­wat vyf keer min­der bê­re­plek as ge­wo­ne kratte ver­eis en dus ver­voer­kos­te ver­laag.

Die glad­de, er­go­no­mie­se bin­ne­kant sorg dat hoen­ders se po­te be­skerm word, en is hi­gi­ë­nies en mak­lik om skoon te maak.

Die plas­tiek is om­ge­wings­vrien­de­lik en 100% her­win baar. Agt tot tien hoen­ders pas in een krat. El­ke krat het ’n laai­ver­moë van 420 kg. So­wat 2 500 kratte pas in ’n ti­pie­se vrag­hou­er van so­wat 12 m³. PRYS: Op aan­vraag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.