KORTOM

Landbouweekblad - - Jongboer -

■ Vir mnr. Jo­hann de Wet is ’n fa­mi­lie­on­der­ne­ming ’n baie sterk en­ti­teit, mits el­ke lid sy funk­sie ver­staan en ver­vul. Daar is nie plek vir dooie hout nie.

■ Hy sê hy is be­wus van sy te­kort­ko­min­ge, daar­om de­le­geer hy graag. Sy ver­moë om die reg­te men­se in die reg­te po­si­sies aan te stel, voeg heel­wat waar­de tot die on­der­ne­ming toe.

■ Die toe­koms van C­har­don­nay is blink. Dit het die po­ten­si­aal om een van Suid-A­fri­ka se be­kend­ste wit­wyn­kul­ti­vars te raak. Dit vier­dien reeds hoe pry­se en aan­sien in die bui­te­land.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.