Landbouweekblad

BELOFTES, BELOFTES

-

Pres. Cyril Ramaphosa sal volgens adj.pres. David Mabuza eersdaags ’n paneel aanstel om alle bewerings van korrupsie met die restitusie­proses te ondersoek. Hy het dié aankondigi­ng in die Nasionale Vergaderin­g gemaak. Dit volg op die bevinding van die onafhankli­ke hoëvlakpan­eel onder leiding van oudpres. Kgalema Motlanthe dat korrupsie dalk voorgekom het toe die Mala-Mala-grondeis in Mpumalanga in 2013 vir meer as R1 miljard geskik is, asook die Departemen­t van Landelike Ontwikkeli­ng en Grondhervo­rming se erkenning verlede jaar dat hy 85 gevalle van bedrieglik­e grondeise ondersoek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa