HIER IS DIE FEITE

Landbouweekblad - - Lbw Briewe -

In die artikel “Aan­hou­er wen!” (LBW, 1 Ju­nie 2018, bl. 49) is ver­keer­de­lik be­rig dat C­har­le­ne Gru­now op Suid-A­fri­ka se in­ter­na­si­o­na­le uit­hou­rit die lig­ge­wig­ka­te­go­rie in die rit oor 160 km ge­wen het. Ma­riet­te van Vuur­en het dié ka­te­go­rie ge­wen. Gru­now het die lig­ge­wig­ka­te­go­rie in die rit oor 120 km ge­wen, as­ook die stan­daard­ge­wig­ka­te­go­rie in die rit oor 160 km.

Land­bou­week­blad kor­ri­geer graag on­juist­he­de in artikels en nuus­be­rig­te. Stuur in­lig­ting oor reg­stel­lings so gou moont­lik ná die pu­bli­ka­sie­da­tum en ver­kies­lik skrif­te­lik aan Jan Bos­man, Land­bou­week­blad, Pos­bus 1802, Kaap­stad 8000; e-pos: jan.bos­man@land­bou.com;

faks 021 406 2940; tel. 021 406 3183. Ver­skaf ook u te­le­foon­of sel­nom­mer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.