Dié week in die land­bou

Landbouweekblad - - Inhoud -

STROPERPATROLLIE

’n S­pan­ne­tjie van vyf A­me­ri­kaan­se jag­hon­de (Coon­hounds) wat spe­si­fiek op­ge­lei is om stro­pers op te spoor, het ver­le­de week uit Tex­as in Suid-A­fri­ka aan­ge­kom. Hul­le gaan saam met die Sui­der-A­fri­kaan­se na­tuur­le­we­kol­le­ge se hon­de-een­heid in die Kru­ger­wild­tuin en om­ge­wing in­ge­span word teen stro­pers. An­ders as spoor­sny­hon­de, wat aan lei­ban­de loop saam met han­teer­ders, word hier­die hon­de los­ge­laat en sny hul­le saam spoor in ’n trop. Hul­le kan tot 30 km in twee uur af­lê. Na­tuur­be­waar­ders ge­bruik lug­steun om die hon­de in te haal en so­doen­de tyd te be­spaar. Die hon­de is na Suid-A­fri­ka ge­stuur na­dat mnr. Joe Bra­man, ’n ve­te­raan-hon­de­han­teer­der in Tex­as, te ho­re ge­kom het van die kri­sis­af­me­tings wat stro­pe­ry in Sui­der-A­fri­ka aan­ge­neem het. Die op­lei­ding en ver­voer van die hon­de is moont­lik ge­maak deur ver­skeie sken­kings. Be­soek www.wild­li­fe­col­le­ge.org. za vir nog in­lig­ting. FOTO: SA WILDLIFE COLLEGE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.