10%

Landbouweekblad - - Nuus -

Melk­boe­re se ge­mid­del­de pro­du­sen­te­prys het van Maart tot Ju­nie met 50c/li­ter, of­te­wel 10%, ge­val, weens voor­af­gaan­de sterk groei in pro­duk­sie, as­ook Suid-A­fri­ka se sta­tus as net­to in­voer­der, sê die Melk­pro­du­sen­te-or­ga­ni­sa­sie in ’n nu­we ver­slag. Weens die da­len­de prys het die groei in melk­pro­duk­sie in Mei van­jaar tot 3,08% af­ge­neem teen­oor Mei ver­le­de jaar. Die ku­mu­la­tie­we pro­duk­sie­groei van 5,8% vir die eer­ste vier maan­de het tot 5,1% vir die eer­ste vyf maan­de ge­daal.

— Ca­rien Kru­ger

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.