HET JY ’N STOKPERDJIE?

Landbouweekblad - - Dié Week Kuier Ons By -

Ek het ’n vlieg­li­sen­sie en vlieg graag.

HIER IS DIE FEITE

In Land­bou­week­blad van 29 Ju­nie 2018 (bl. 11) is een van die wen­ners van die boek A­ni­mal Di­se­a­ses and Man: Zoon­o­ses ver­keerd ge­ï­den­ti­fi­seer. Die wen­ner is me. R.D. van Ross van Del­ports­hoop.

Land­bou­week­blad kor­ri­geer graag on­juist­he­de in artikels en nuus­be­rig­te. S­tuur in­lig­ting oor reg­stel­lings so gou moont­lik ná die pu­bli­ka­sie­da­tum en ver­kies­lik skrif­te­lik aan Jan Bos­man, Land­bou­week­blad, Pos­bus 1802, Kaap­stad 8000; e-pos: jan.bos­man@land­bou.

com; faks 021 406 2940; tel. 021 406 3183. Ver­skaf ook u te­le­foon- of sel­nom­mer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.