WAT IS DIE BES­TE RAAD WAT JUL­LE NÓG GE­KRY HET?

Landbouweekblad - - Diversifikasie -

My pa het al­tyd ge­sê — “maak tyd om in jou bak­kie te klim en na an­der boe­re toe te ry en by hul­le te leer — leer hoe om dit in jou eie boer­de­ry toe te pas. ’n Mens leer niks deur net op jou eie plaas te sit en jou eie ding te doen nie.” Die heel be­lang­rik­ste: Jou voet­spo­re moet in jou lan­de wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.