’N PTHWATERKONDISIONEERDER TER WAAR­DE VAN R10 000!

Landbouweekblad - - Lbw -

Skryf jou Boe­re­plan in vir Land­bou­week­blad se Boe­re­plan­ru­briek, en wen dié Is­rae­lie­se pro­duk, ’n in­lyn, che­mi­ka­lie­ë­vrye veel­doe­li­ge ka­ta­li­tie­se om­set­ter, ont­werp om die na­de­li­ge uit­wer­king van har­de wa­ter uit te ska­kel en sen­si­tie­we werk­tuie te be­skerm. Die bes­te Boe­re­plan wat in die uit­ga­wes van 1 Ju­nie tot 31 Au­gus­tus ver­skyn, wen dié prys ter waar­de van R10 000.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.