Ker­rie­pa­tat­s­op

Landbouweekblad - - Wiele -

10 ml o­lie 10 ml bot­ter 2 uie, fyn ge­kap 15 ml ma­ti­ge ker­rie­poei­er 1 li­ter hoen­der­af­trek­sel 3 groot pa­tats, ge­skil en in blok­kies ge­sny 1 blik (410 g) klap­per­room Sout en vars ge­maal­de swart­pe­per na smaak Klein bie­tjie vars room, om af te rond

Ver­hit die o­lie en bot­ter in ’n groot ka­strol en braai die uie daar­in tot sag. Voeg die ker­rie­poei­er by en braai vir een mi­nuut. Voeg die hoen­der­af­trek­sel en pa­tats by en ver­hit tot kook­punt. Prut vir so­wat 30 mi­nu­te of tot die pa­tats sag is. Ver­pulp die sop (’n staaf­men­ger werk goed) en roer die klap­per­room by. Ver­hit die sop tot kook­punt en geur na smaak met sout en pe­per. S­kep op en rond af met ’n draai­sel room in el­ke bak­kie. Le­wer vier por­sies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.