MNR. C­HARL DU P­LES­SIS

Landbouweekblad - - Sakeleier -

HOE KOM JY MET NU­WE I­DEES VORENDAG?

Ek sit ge­reeld op ’n Vry­dag­mid­dag ’n half­uur op­sy waar­ty­dens ek my­self pro­fes­si­o­neel pro­beer uit­daag. Dis ’n teg­niek wat ek in die vol­struis­be­dryf ge­leer het, want daar het ek met nis­pro­duk­te ge­werk waar­voor ons ver­brui­kers moes gaan soek. Jy moet heel­tyd dink waar is daar nog mark­te vir jou pro­duk of wat kan jy nog doen met wat jy het. Dis ook be­lang­rik om jou­self te sti­mu­leer met din­ge bui­te jou be­dryf – dit kan maar off the wall wees.

WAT LEES JY?

Ek lees tans How A­sia Works deur Joe S­tud­well. Dit kyk na ’n klomp lan­de wat ja­re gelede in die­self­de po­si­sie was as waar Suid-A­fri­ka nou is en be­spreek dan hoe­kom som­mi­ge, soos Suid-Ko­rea en Tai­wan, dit ge­maak het en an­der, soos Ma­lei­sië, nie. Die an­der boek wat ek lees, is die duur­ste boek wat ek nog met my eie geld ge­koop het. Glo­bal Wi­ne Po­si­ti­o­ning ont­leed die he­le be­dryf van­uit ’n sa­ke­oog­punt en be­vat 30 ge­val­le­stu­dies oor ver­skil­len­de land­goe­de­re en han­dels­mer­ke se po­si­si­o­ne­ring­stra­te­gie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.