MIELIEDIEWE IS TE­RUG

Landbouweekblad - - Nuus -

Met stroop­tyd op han­de in die so­mer­re­ën­streek maan Graan SA en Vry­staat Land­bou boe­re om hul oë oop te hou vir graan­die­we, wat die streek se­dert 2013 teis­ter. Vier vol­ge­laai­de vrag­mo­tors is on­langs op ’n plaas in die dis­trik Bot­ha­vil­le ge­steel. “Die vrag­mo­tors is te­rug­ge­vind, maar die vrag­te graan was reeds af­ge­laai,” sê dr. Ja­ne Buys van Vry­staat Land­bou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.