TOER SAAM!

Landbouweekblad - - Nuus -

Be­spreek nou vir Land­bou­week­blad se toer na Ar­gen­ti­nië van 25 Au­gus­tus tot 4 Sep­tem­ber. Die toer be­soek on­der meer die Ar­gen­tyn­se geen­be­wer­kings­ver­e­ni­ging en proef­pla­se waar dié prak­tyk in de­tail be­stu­deer word, as­ook ’n voer­kraal, die Ro­sa­rio-graan­beurs, waar so­wat 80% van Ar­gen­ti­nië se graan ver­han­del word, ’n e­ta­nol-aan­leg en die Men­do­za-streek waar wyn ge­maak word. Be­wa­rings­be­wer­king word reeds se­dert 1977 in dié land toe­ge­pas. Die kos­te vir die toer be­loop $1 990 per per­soon wat deel, en die prys van vlug­kaart­jies van Jo­han­nes­burg na Bu­e­nos Ai­res kos on­ge­veer R16 500 en meer. Kon­tak cor­ne­lia. vd­mer­we@24.com vir nog in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.