HET JY GEHOOR?

Landbouweekblad - - Nuus -

‘Dis fan­tas­ties, ab­so­luut fan­tas­ties. Ons is tans reg­tig baie op­ge­won­de en hoop dat nog op­volg­re­ën sal val.’

MNR. ANDRIES THERON, ko­ring­boer van Moor­rees­burg, oor ver­le­de week se goeie re­ën. Bl. 17

‘Dit is be­sig om oos­waarts van Ge­or­ge af te ver­sprei selfs tot by T­sitsi­kam­ma.’

MNR. BRAAM DU PREEZ, bos­bou­kon­sul­tant, oor die stomp­kop­ke­wer wat se­dert Ja­nu­a­rie bo­me in die Ge­or­ge­om­ge­wing laat vrek. Bl. 18

‘Die grond wat ons be­sit, is vol ge­leent­he­de. Om­dat dit waar­de het, het ek toe­gang tot by­ko­men­de fi­nan­sie­ring.’

MNR. JOHAN HOLTZHAUSEN, boer van Ly­den­burg, by ’n ver­hoor oor grond­ont­ei­e­ning son­der ver­goe­ding. Bl. 22

‘Die boek sal ho­pe­lik tot die de­bat by­dra en som­mi­ge van ons wak­ker skud wat steeds in al­ge­he­le on­kun­de oor die erns van die si­tu­a­sie leef.’

DR. JOHAN BURGER, mis­daad­na­vor­ser by die In­s­ti­tuut vir Se­ker­heid­stu­dies, oor die boek Kill the Boer, wat on­langs be­kend ge­stel is. Bl. 19

‘Die wild­vei­ling was eg­ter net weer ’n be­wys dat wild met goeie ho­ring­leng­tes steeds goed ver­koop.’

MNR. JOHAN SWART, or­ga­ni­seer­der van die Kirk­wood­wild­vei­ling, oor die­re wat steeds goed pres­teer. Bl. 24

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.