VEN­NO­TE

Landbouweekblad - - Afslaersbedryf Promosie -

An­dré Kock en Seun Le­wen­de­ha­we Af­sla­ers bied al drie jaar lank pro­duk­sie­vei­lings aan vir Lou­w­coe C­har­lo­lais. Die der­de pro­duk­sie­vei­ling word op 26 Sep­tem­ber na­by Clo­co­lan ge­hou. Vir nog in­lig­ting, kon­tak Jo­han­nes de Beer (082 333 0919) of Lou­w­rens Vil­joen (082 334 4877) of be­soek die Fa­ce­book­blad And­re Kock and Son.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.