Sui­ke­r­in­voer: Gi­ga­ba dalk ag­ter grow­we ‘ad­mi­nis­tra­tie­we fout’

Landbouweekblad - - Inhoud -

MNR. HENNING MYBURGH, hoof­be­stuur­der van A­gri Noor­dKaap, het dié sit­ting na­mens sy or­ga­ni­sa­sie by­ge­woon. Vir hom was die sie­ning van mnr. Lou­is de Kock, me­ga­boer van Bark­lyWes, dat B­rit­tan­je as die ko­lo­ni­a­le ver­o­we­raar in die Noor­dKaap ge­na­der moet word om met die kos­te van grond­her­vor­ming te help, baie “ver­fris­send”.

Mnr. Ni­col Jan­sen, on­der­voor­sit­ter van A­gri Noord-Kaap, het ge­sê die ont­ei­e­ning van grond son­der ver­goe­ding sal die grond­waar­de ui­ters na­de­lig raak.

“Wat wel be­lang­rik was, is dat die af­vaar­di­ging van die ge­or­ga­ni­seer­de land­bou tot aan die ein­de van die ver­rig­tin­ge ge­bly het om sy be­lang by die ver­ho­re aan te dui,” sê Myburgh.

Hy sê dis ver­al be­lang­rik in die lig van die wan­op­vat­ting van die gehoor dat grond­ei­e­naars nie in die pro­ses be­lang stel nie en ook nie om­gee nie. “Kom­mer­si­ë­le boe­re moet hul­le teen ál die aan­ty­gings pant­ser. Hul teen­woor­dig­heid help,” sê hy.

Vir die vol­le­di­ge be­rig­ge­wing, be­soek bit.ly/2Kx9keJ.

FOTO’S: JOHAN NORVAL

Die ver­hoor wat ver­le­de week by Bots­ha­be­lo in Bloem­fon­tein plaas­ge­vind het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.