Vei­lings­ver­slae

Landbouweekblad - - Inhoud -

Twee Suid-A­fri­kaan­se re­kord­pry­se is op die vei­ling van mnr. Han­sie M­ül­ler se C­ha­ro­lais-stoe­te­ry E­slau op die plaas Wa­wiel­park, Vil­joens­kroon, be­haal. Mnr. T­hys Benson van die MEB-boer­de­ry, Ri­vers­dal, het al­bei re­kord­pry­se (R330 000 vir ’n stoet­bul, foto bo, en R250 000 vir ’n drag­ti­ge stoet­koei met kalf,

foto on­der) be­taal. Stoet­bul­le het ge­mid­deld R89 850 stuk be­haal en drag­ti­ge stoet­koeie met kal­wers ge­mid­deld R69 312. An­dré Kock & Seun het die vei­ling aan­ge­bied en mnr. T­heuns Vis­ser was die af­sla­er. By die duur­ste koei met kalf is, van links, me. Elai­ne en mnr. T­hys Benson, M­ül­ler, Jo­han­nes de Beer van An­dré Kock en Seun en T­heuns Vis­ser.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.