60

Landbouweekblad - - Nuus -

Meer as 60 stuks klein­vee en wild het ge­vrek weens veld­bran­de wat se­dert ver­le­de na­week by V­re­de­fort, Kop­pies en Vi­r­gi­nia in die Vry­staat woed. ’n Boer en twee vry­wil­li­ge brand­be­stry­ders is be­seer, ter­wyl so­wat 500 ba­le voer, ’n skuur en 13 800 ha wei­veld af­ge­brand het. Warm weer en wind van tot 55 km/h het die bran­de aan­ge­vuur en vin­nig laat ver­sprei. Vry­staat­se brand­ver­e­ni­gings vra dat men­se so­ver moont­lik nie oop vu­re maak en si­ga­ret­stom­pies in die veld gooi nie. – Ala­ni Ja­ne­ke

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.