R41 mil­joen

Landbouweekblad - - Nuus -

Teen R41 mil­joen was die om­set van die twee­de CMW-sy­bok­haar­vei­ling vir die win­ter­sei­soen die hoog­ste nóg. Die bes­te ge­mid­del­de prys nóg van R308,29/kg is ook be­haal. Twee wê­reld­re­kord­pry­se is op die vei­ling be­haal toe mnr. Wil­lem Wa­ge­ner van Wil­low­mo­re R390,10/kg vir win­ter-jong­bok­kie­haar (su­per­styl, 29 mi­kron, 84,2% skoon­op­brengs) en R368,10/kg vir groot­bok­haar (goeie styl, 31 mi­kron, 83,5% skoon­op­brengs) be­taal is.

– F­re­da­let­te Uys

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.