DIE ANDER SÊ

Landbouweekblad - - Nuus -

DIE Re­ge­ring sal min­stens R500 mil­joen be­stee om die on­der­ver­ha­ling in brand­stof­pry­se in Sep­tem­ber te dek, het mnr. Jeff Ra­de­be, Mi­nis­ter van E­ner­gie, ge­sê. Die pe­trol­prys sou na ver­wag­ting met 25 c/li­ter styg. Weens voort­du­ren­de groot sty­gings in die prys het die Re­ge­ring die sty­ging tot 5 c/li­ter be­perk. Dit is die eer­ste keer se­dert 1990 dat die Re­ge­ring brand­stof­pry­se in­ge­kort het, be­rig Bloom­berg, ná druk van vak­bon­de en op­po­si­sie­par­tye om op te tree.

Die te­kort sal uit ’n hef­fings­re­ke­ning be­taal word wat die on­der­ver­ha­ling en oor­ver­ha­ling van die prys ba­lan­seer met daag­lik­se wis­se­lin­ge in die o­lie­prys. Dit word deur die Sen­tra­le E­ner­gie­fonds be­stuur.

Dr. A­zar Jam­mi­ne, hoof­e­ko­noom by E­co­no­me­trix, sê dié ty­de­li­ke prys­stil­stand is “on­lo­gies en ge­vaar­lik”.

“Die kos­te vir die de­par­te­ment sal in hier­die ge­val meer as R575 mil­joen be­loop, wat die vraag laat ont­staan hoe dié te­kort in die toe­koms uit­ge­wis sal word. Die Re­ge­ring maak moont­lik daar­op staat dat die o­lie­prys sal daal en die rand teen die dol­lar sal ver­sterk in die hoop om die te­kort uit te wis deur nie brand­stof­pry­se te ver­laag wan­neer dit be­hoort te ge­beur nie.

“Só ’n pro­se­du­re is eg­ter ’n waag­stuk, ver­al in hier­die sta­di­um waar die rand se ver­swak­king en die sty­gen­de o­lie­prys van die af­ge­lo­pe week ’n on­der­ver­ha­ling van nie min­der nie as R1,10 per li­ter vir vol­gen­de maand ge­skep het as die hui­di­ge vlak van die rand en die o­lie­prys vir die res van Sep­tem­ber geld.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.