SKRYF VIR ONS EN WEN!

Landbouweekblad - - Briewe -

Het jy iets op die hart? Skryf ge­rus aan ons. Die wen­brief ont­vang el­ke week R150 met die kom­pli­men­te van BKB, as­ook ’n ver­sa­me­laarswyn van Bey­ers­kloof. Bey­ers­kloof se Pi­no­ta­ge is ’n i­ko­nie­se Suid-A­fri­kaan­se wyn. Die bo­nus­wen­brief­prys, ’n Mag­num­bot­tel van Bey­ers­kloof se 2016-oes, is deur die ei­e­naar en wyn­pi­o­nier mnr. Bey­ers Tru­ter ge­te­ken. Die droë oes­jaar van dié ge­wil­de, klas­sie­ke Pi­no­ta­ge het ge­lei tot ’n goed ge­struk­tu­reer­de, ge­ba­lan­seer­de wyn. Sê jou sê in hoog­stens 300 woor­de. S­tuur dit aan: Die Re­dak­teur, B­rie­we­blad, Land­bou­week­blad, Pos­bus 1802, Kaap­stad 8000. Of faks dit na 021 406 2940 of ge­bruik e-pos: lbw@land­bou.com. Ver­skaf jou naam en a­dres, al wil jy ’n skuil­naam ge­bruik.

Van­dees­week se wen­brief is deur PETRUS ROUX ge­skryf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.