BOE­RE MOET HULSELF VERDEDIG

Landbouweekblad - - Briewe -

Ek was 42 jaar lank ’n deel­tyd­se boer. Hier is my eer­ste­hand­se on­der­vin­ding en ken­nis van plaas­vei­lig­heid. As hoof van die plaas is jy 100% ver­ant­woor­de­lik vir jou en jou men­se se vei­lig­heid. Die po­li­sie kan jou nie be­skerm nie, soos al oor en oor be­wys is.

Wees te al­le tye ge­wa­pen met die wa­pen aan jou lyf.

Maak se­ker jou huis en ver­al die slaap­ge­deel­te is be­hoor­lik be­skerm met staal­se­ku­ri­teit by ven­sters en toe­gangs­deu­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.