ANGOLA | Bra­si­lië maak vrien­de

Landbouweekblad - - Nuus - – Ma­cau­hub

Die Bra­si­li­aan­se mi­nis­ter van le­wen­de ha­we, land­bou en voor­sie­ning, mnr. Blai­ro Mag­gi, be­soek Angola van­dees­week op die voor­aand van ’n sa­ke­sen­ding om ven­noot­skap­pe in die land­bou­be­sig­heid­sek­tor te on­der­soek, be­rig die An­go­le­se koe­rant Jor­nal de Angola.

Die ver­ga­de­rings is deel van die Angola-Bra­si­lië E­ko­no­mie­se Forum, waar Bra­si­li­aan­se han­dels­ver­teen­woor­di­gers, en­tre­pre­neurs en boe­re Angola sal be­soek om die po­ten­si­aal en be­leg­gings­ge­leent­he­de te on­der­soek. Na­ge­noeg 52 Bra­si­li­aan­se maat­skap­pye doen reeds sa­ke in ver­skeie e­ko­no­mie­se sek­to­re in Angola, en vorm deel van die Ver­e­ni­ging van Bra­si­li­aan­se Sa­ke­lui en -lei­ers in Angola (Ae­bran).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.