SKETS 2: BE­HEER­DE, SE­LEK­TIE­WE BE­WEI­DING

Landbouweekblad - - Weiding -

Die doel is om die goeie gras­soor­te te laat toe­neem. Ver­skuif die beestrop na die vol­gen­de kamp so­dra 50% van die goeie gras­se af­ge­wei is. Dit sal die goeie gras­se se groei sti­mu­leer so­dat dit groei­krag­ti­ger word en saad pro­du­seer. Die­re moet nie ge­dwing word om on­smaak­li­ke gras­se te be­wei nie. Die tyd­perk wat die bees­te in die kamp bly, hang af van hoe­veel pol­le goeie gras­se daar is. In die so­mer kan ’n beestrop in ’n ses­kamp­stel­sel ’n kamp by­voor­beeld ’n week lank be­wei en dan aan­skuif so­dat die kamp dan vir vyf we­ke rus.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.