KORTOM

Landbouweekblad - - Wild -

Die buf­fel­boer mnr. Lind­say Hunt is pas­sie­vol oor grond­ver­be­te­ring. Hy sê hy het tien jaar ge­le­de be­sef hy boer eint­lik met gras. Die af­ge­lo­pe vyf jaar er­vaar hy dat al­les eint­lik om grond­bak­te­rieë draai. S­tan­daar­de vir buf­fel­pry­se en -jag is drin­gend no­dig. Suid-A­fri­ka is be­sig om sy aan­sien as ’n be­waar­der van buf­fels én as buf­fel­jag­be­stem­ming ska­de te be­rok­ken. Die land moet waak teen “ge­blik­te buf­fel­jag” en té luuk­se sa­fa­ri’s.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.