Weiding vir groter vleiswins: El­ke stel­sel net­jies uit­een­ge­sit

Landbouweekblad - - Inhoud -

Met dié stel­sel loop die bees­boer ge­vaar dat goeie gras­se met­ter­tyd kan ver­dwyn deur die on­be­heer­de se­lek­tie­we be­wei­dings­ge­drag van gras­vre­ters. Hy moet dus pro­beer om die die­re te dwing om al­le dele te be­wei deur die lek­bak­ke te ver­skuif en die wa­ter­toe­voer na krip­pe in dele wat té se­lek­tief be­wei word, toe te draai en dié in die dele wat min be­nut word, oop te maak so­dat die die­re daar­heen moet be­weeg. Ont­hou dat die be­la­ding al­tyd in oor­een­stem­ming met die dra­krag moet wees, of selfs la­er. Hier­die stel­sel werk goed in veld met baie groeie gras­se waar weiding van ’n hoë ge­hal­te be­skik­baar is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.